Gesinsfees
Sat 18 Jan 2020, 06:30 @ Jacobsdal, Free State


Organiser
NG Kerk Jacobsdal

Skop 2020 goed af!

Die fees word vir die vyfde keer gehou en is die perfekte manier om jou jaar te begin.


Die jaar bied ons splinternuwe roetes aan.


Die Gesinsfees bied die volgende aktiwiteite aan:

-Mountain Bike

-Trail Running

-Gholf

-Tennis

-Rolbal

-Tweekamp

-Waterkaskenades

-Steakete


Biertent en musiek met kosstalletjies sal beskikbaar wees.


Bring jou vriende en familie om deel te kom neem en te ondersteun.


Geluktrekkings en groot pryse is op die spel!


Inskrywings moet aanlyn gedoen word vir die MTB en Trail wedloop. (R30 fooi sal gehef word vir laat inskrywings op die dag van die wedlope.)

Die res van die aktiwiteite kan inskryf by die kerkkantoor of op die dag van die fees.


Sien julle daar...


Classes and pricing
Available classes for the event

Class Distance Start Time Price (pp)
Trail Run - 18km 18 km 06:00 R 100.00
MTB - 25km 25 km 06:30 R 80.00
MTB - 50km 50 km 06:30 R 150.00
Trail Run - 10km 10 km 06:45 R 60.00
Trail Run - 5km 5 km 07:00 R 30.00

Event location
Jacobsdal Golf Club, Jacobsdal

Coordinates -29.131723783507, 24.778071151026
Address Sarel Cilliers Street
City Jacobsdal
Province Free State